Barbara New

Barbara New
Geboorte (1923-05-09)9 Mei 1923
Sterfte 24 Mei 2010 (op 87)
Nasionaliteit Engels
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Barbara New (9 Mei 1923 – 24 Mei 2010) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Edward II (1991) en Ali G Indahouse (2002), en in die televisiereekse You Rang, M'Lord? (1988) en Oh Doctor Beeching! (1995).


Developed by StudentB